Daar is op die oomblik 2 sakgrootte Afrikaanse digbundeltjies in sagteband beskikbaar: "Harts-mymeringe" en "Siels-soetigheid", asook 'n kortverhaal, "Wanneer die Fynbos blomme het".
Dit is die ideale bederfie vir iemand spesiaal (en jouself).
Kliek op een van die buiteblaaie hieronder vir 'n voorsmakie uit ons versameling.
|